Wie Eet Saam?
Wie eet vanaand saam? · Who’s eating tonight?
Android only. Apple laat nie toe dat ’n app buite die App Store installeer word nie,
so hierdie skakel werk nie op ’n iPhone nie.
— Apple does not permit installing outside the App Store, so this link will not work on an iPhone.
Installeer · Install
- Open hierdie bladsy op die foon en tik die knoppie hierbo. Open this page on the phone and tap the button above.
- Android sal vra of jy van hierdie bron wil installeer — kies Toelaat. Android will ask whether to allow installs from this source — choose Allow.
- Maak die app oop en tik Sluit aan by ’n gesin. Vra die aansluitkode by ’n ouer. Open the app and tap Join a family. Ask a parent for the join code.